Ruby Rose

Rose tydens 'n onderhoud in 2019

Ruby Rose Langenheim (gebore 20 Maart 1986) is 'n Australiese model, aktrise, en televisieaanbieder.

Rose was 'n aanbieder op MTV Australia (2007–2011), gevolg deur verskeie ander opdragte, insluitend Maybelline New York in Australië, Australia's Next Top Model (2009) en The Project op Network Ten (2009–2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy